24.            VERGETE

Is dit nou by Malmesbury se huisies
Of is dit by die strand.
Sy is aspoestertjie met die wand,
ʼn vriendskap het ons geland
en ons bou kliphuisies
en noem dit land.

Vang klipvissies met arme arikreukels
En ons braai almal saam tot dit sous.
Haar kinder dae het geprikkel,
Wat was toe te wete
En nou is sy vergete.