9.            WALVIS

Soms is jy ʼn duikboot
En soms ʼn vliegdekskip.
Waar aan die diepte behoort
En die voëls kan onderskep.

Dit dryf somer in die baai
Dit is ʼn groot ding daai
Glad nie gepla deur ʼn haai
En dit laat eensklaps water waai.

So spelend die kalf,
Hy is sy moeder se half.
So om die speen  ingesalf
Agter plankton se weederhalf.
En as ons hulle sien uitvaar
Is dit goed dat hulle mens aanvaar.