5.            WITMOSSEL

Die blou lagoon word nou leeg
Al meer mense trap in die nat sand
Tot die borrel kind oorweeg
Om op te gee as strateeg.

Omhul met meermin waaiers
Saam gepers in stoei grepe
Word finaal in emmers gedope
En met die gety reis die karweiers.

Pasop vir die beste bote
Orals is sandbanke
En iemand lê daar in
Maar die rente is bra min.
En tref ʼn ongeluk hom
Sit witmossel weer met hom.