62.            WOLKE

Julle is in kleur getooi,
Met seile van rooi
Kan julle vaar deur die lug
Sonder notisie van gewig.

Pasop vir jou humeur,
Van bliksem strale en rumoer.
Dan gooi jy alles nat
Of slaan met haal.

Tot die trapsuutjie wit kleur,
Is alles nou gekeer
Soos die emosie van die wind
Vind ek die vrou verbind.
Hoe verlang ek na jou weer.